HUIS JJ WATSON, George (Sluitingsdatum: 07 Augustus 2025)

Full time
🔍 Find Similar Jobs

Job Details

Employment Type

Full time

Category

Other

Salary

11.00 USD

Valid Through

Sep 10, 2025

Job Description

Huis JJ Watson ‘n program van Badisa in George, het die volgende vakatures beskikbaar: Gereg. Verpleegkundige (RN)Ingeskrewe verpleegkundige (EN)Ingeskrewe verpleeg assistente (Auxillary nurse / ENA) beskikbaar. Badisa, ‘n gesamentlikeAangewese Kandidate Moet Oor Die Volgende BeskikGerergistreer wees by SANC en persoonlike indemniteitsversekering hêSterk leierskappeGoeie kennis van ouer persone se fisiese, psigiese en liggaamlike gesondheidstoestande, sowel as die toepassing en bestuur van kwaliteit mediese dienste en versorging aan ouer persone en die benadering daarvanGoeie menseverhoudings kan handhaaf en in spanverband kan saamwerkBereid wees om skofte (nagskof ingesluit) te werkHuis JJ Watson bied die volgende diensvoordele aan die suksesvolle kandidate:

Salaris volgens Badisa se riglynePensioenfondsMediese fondsRuim verlofvoordeleAdres: Huis JJ Watson, H/v Cradock & Fichatstraat GEORGEDiensaanvaarding: 11 Augustus 2025 of so spoedig moontlik daarnaSluitings datum: Donderdag 7 Augustus 2025Stuur ’n volledige CV met bewys van SANC aan: Charlene BarnardEpos adres: jjwatson@mweb. co. zaDie bestuur behou die reg voor om geen aanstelling te maak indien geen geskikte kandidaat gevind word nie.

Apply Now

You'll be redirected to the company's application portal

Application Success Tips

Resume Tailoring

Customize your resume to highlight skills and experiences relevant to this specific position.

Company Research

Learn about the company's mission, values, products, and recent news before your interview.

Profile Optimization

Ensure your LinkedIn profile is complete, professional, and matches your resume information.

Interview Preparation

Prepare thoughtful questions to ask about team dynamics, growth opportunities, and company culture.

Back to Job Listings