VAgency

Debtors / Creditors Klerk Geleenthede

Posted: 4 days ago
mid

Job Description

✨ Meer oor die geleentheidAs jy ’n ervare Debtors / Creditors-klerk of Finansiële Administrateur is met ervaring in fakturering, rekonsiliasies en daaglikse finansiële administrasie, sal ons graag met jou wil connect.Ons werk saam met groeiende besighede regoor Suid-Afrika - van klein ondernemings tot gevestigde korporatiewe firmas - om betroubare finansiepersone aan te stel wat dinge agter die skerms laat werk.Wat ons soek3+ jaar ondervinding in debiteure, krediteure of finansiële administrasieSterk fokus op detail en goeie organisatoriese vaardighedeVaardig in Excel en rekeningkundige/faktureringsprogrammeSelfvertroue om rekonsiliasies, state en kliënte-rekeninge te bestuurGoeie kommunikasievaardighedeGevestig in Suid-Afrika (sommige rolle is hybrid of remote, maar die meeste is in die Wes-Kaap)(Voordeel) Diploma of graad in Finansies, Rekeningkunde of BesigheidsadministrasieHoe dit werkDoen net een keer aansoek.Ons connect jou met rolle wat by jou vaardighede en loopbaandoelwitte pas.As jy oop is om nuwe finansiële geleenthede te verken, kom ons gesels en kyk waar ons waarde kan toevoeg.

Job Application Tips

  • Tailor your resume to highlight relevant experience for this position
  • Write a compelling cover letter that addresses the specific requirements
  • Research the company culture and values before applying
  • Prepare examples of your work that demonstrate your skills
  • Follow up on your application after a reasonable time period

You May Also Be Interested In