KONTEKSTongaat Hulett Beperk het ‘n trotse 132 jaar lange geskiedenis en ‘n sterk sosio-ekonomiese nalatenskap in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika asook in Afrika suid van die Sahara. Tongaat Hulett Beperk, wat handel dryf as Voermol Voere, stel produsente in staat om hul herkouervee strategies te bestuur en te voer ten einde die produksie en wins van hul ondernemings te verbeter. Die maatskappy het ‘n reeks vooraanstaande melasse-gebaseerde produkte vir herkouers by wyse van wetenskaplike navorsing ontwikkel. DOEL VAN POSVerkoopsagent – Oostelike streekGebiede:
Vryheid, Paulpietersburg, Luneburg, Piet RetiefDie suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die verkoop van ‘n wye reeks Voermol-produkte, asook tegniese ondersteuning, aan produsente, koöperasies en landboumaatskappye in die bogenoemde gebiede. KWALIFIKASIES EN ONDERVINDING‘n Landbou Diploma of graad met ten minste drie jaar verkoopsondervinding in die landboumark.
Customize your resume to highlight skills and experiences relevant to this specific position.
Learn about the company's mission, values, products, and recent news before your interview.
Ensure your LinkedIn profile is complete, professional, and matches your resume information.
Prepare thoughtful questions to ask about team dynamics, growth opportunities, and company culture.