Linkedprime
Badisa Charity

INGESKREWE VERPLEEG ASSISTENT (ENA), Albertinia Versorgingsdienste (Sluitingsdatum: 17 November 2025)

Posted: 15 hours ago

Job Description

Aard Van PosAlbertinia Versorgingsdienste is ‘n program van Badisa, ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-Kaapland) en VGKSA (Kaapland). Aansoeke van Suid-Afrikaanse burgers word vir die onderstaande pos by Albertinia Versorgingsdienste ingewag:Skofwerk: Nag: 19:00 – 07:00 / Dag: 07:00 – 19:00Hoof Fokus AreasVerantwoordelikheid as die skofleier op nagdiensVerpleegsorg aan inwoners.Hoof VerantwoordelikhedeVersorging en verpleging van inwoners.Rekordhouding.Handhawing van higiëne en infeksiebeheer.Oorsig oor en bestuur van versorgers.VereistesInherente vereistes van die pos:Registrasie as Ingeskrewe Verpleeg Assistent by die Suid-Afrikaanse Raad vir Verpleegkundiges.Persoonlike indemniteitsversekering.Bereidwilligheid om skofte, oor naweke en op openbare vakansiedae te werk.Die vermoë om in Afrikaans en Engels te kan kommunikeer.Minimum Opvoedkundige KwalifikasieMatrieksertifikaat.Sertifikaat of Diploma in Verpleging.OndervindingMinstens 2-3 jaar toepaslike ondervinding in verpleging en die versorging van ouer persone.Kennis/VaardighedeKennis van die Wet op Verpleging en die Wet op Ouer Persone.Kennis en ervaring in die versorging van ouer persone.Gepaste arbeidsverhoudinge vaardighede.Vermoë om onafhanklik en binne spanverband te kan funksioneer.Vergoeding: Onderhandelbare salaris binne Badisa-riglyne.DiensvoordeleWerkgewersbydrae tot die pensioenfondsRuim verlofvoordele.Diensaanvaarding: So spoedig moontlik.AansoekeVereiste dokumentasie: CV en gesertifiseerde afskrifte van ID, kwalifikasies en SARV registrasie.Sluitingsdatum: 17 November 2025.Rig aansoek aan: Die Bestuurder by bestuur@versorg.co.zaNavrae: Sr Anka Venter by 028 735 1214.

Job Application Tips

  • Tailor your resume to highlight relevant experience for this position
  • Write a compelling cover letter that addresses the specific requirements
  • Research the company culture and values before applying
  • Prepare examples of your work that demonstrate your skills
  • Follow up on your application after a reasonable time period

You May Also Be Interested In