Linkedprime
Badisa Charity

INGESKREWE VERPLEEG ASSISTENT [ENA], Huis Wittekruin (Sluitingsdatum: 30 November 2025)

Posted: Oct 29, 2025

Job Description

Huis Wittekruin is ‘n program van Badisa en het een pos beskikbaar vir ‘n Ingeskrewe Verpleeg Assistent [Auxillary Nurse]. Badisa is ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk [Wes-Kaapland] en VGKSA [Kaapland]. Badisa beskik tans oor bogenoemde poste in die Skiereiland area.Verantwoordelikhede Sluit InGeregistreerd wees by SANCBewys van opleidingBereid om skofte te werkEffektiewe kommunikasie vaardigheid in Afrikaans & EngelsGoeie kennis van bejaardesorg se fisiese, psigiese en liggaamlike gesondheidstoestand en die benadering daarvan.Goeie menseverhoudings kan handhaafVereistesDie suksesvolle kandidaat moet beskik oor toepaslike kennis en ervaring van bejaardesorg se fisiese, psigiese en liggaamlike gesondheids toestand en die benadering daarvan. Verdere vereistes sluit in uitstekende fasiliteringsvaardighede, die vermoë om op alle vlakke te kommunikeer, konflikhantering, strategiese denke, die vermoë om onafhanklik te werk.Bewys van Matriek Sertifikaat.NB: Gesertifiseerde sertifikate mag nie ouer as 3 maande wees nie.DiensvoordeleVolgens Badisa salarisskalePensioenfondsMediesefondsRuim verlofAdres: VredenburgDiensaanvaarding: So spoedig moontlikSluitings datum: 30 November 2025Stuur ’n volledige CV aan: Die Bestuurder, Huis WittekruinEpos adres: bestuurder@wittekruin.co.zaNavrae: 022 – 713 2230/9

Job Application Tips

  • Tailor your resume to highlight relevant experience for this position
  • Write a compelling cover letter that addresses the specific requirements
  • Research the company culture and values before applying
  • Prepare examples of your work that demonstrate your skills
  • Follow up on your application after a reasonable time period

You May Also Be Interested In