Nova Life

Verkope Konsultant

Posted: Oct 31, 2025
mid

Job Description

Nova Life is ’n vinnig-groeiende maatskappy wat baie fokus op persoonlike en loopbaangroei. Ons neem mense met verskillende agtergronde en kwalifikasies in diens. Ons glo daarin om anders te dink en werk met ’n oopdeur-beleid waar almal se idees welkom is.Wat ons bied:- Goeie geleenthede om te groei- Mentorskap en opleiding wat jou help ontwikkel- Pensioenfonds na 6 maande- Kanker polis na 3 maande- Buigsame werkure- ’n Salaris bo die markgemiddeld- Volle betaalde opleiding- Belonings, aansporings en kompetisies vir goeie prestasie- Geen "cold-calling" – ons het ’n afdeling wat die leads vir jou voorsienOor die pos: Dit is ’n voltydse kantoor gebaseerde pos in Weltevredenpark, RoodepoortJou werk sal insluit:- Om met nuwe en bestaande kliënte te praat- Om kliënte se vrae te hanteer- Om goeie diens te gee en verkope te ondersteun- Om op te volg op leads - Om kliëntinligting op datum te houJy sal volle opleiding kry en hoef nie op openbare vakansiedae te werk nie.Vereistes:- Jy moet vlot in Afrikaans wees- Geslaagde Matriek - 20 jaar of ouerVaardighede wat help:- Goeie kommunikasie en menseverhoudinge- Selfversekerd op die telefoon en gemaklik met verkope- Duidelike en vriendelike stem- Kan goed werk in ’n besige en vinnige omgewing

Job Application Tips

  • Tailor your resume to highlight relevant experience for this position
  • Write a compelling cover letter that addresses the specific requirements
  • Research the company culture and values before applying
  • Prepare examples of your work that demonstrate your skills
  • Follow up on your application after a reasonable time period

You May Also Be Interested In