Linkedprime
Badisa Charity

8/8ste MAATSKAPLIKE WERKER, Badisa Prins Albert (Sluitingsdatum: 14 November 2025)

Posted: 4 days ago

Job Description

Posvereistes Vir Maatskaplike WerkerBadisa Prins Albert is ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes- en Suid-Kaap) en die VGKSA (Kaapland). Die Beheerraad van Badisa Maatskaplike Dienste, PRINS ALBERT wag aansoeke in vir ‘n:Kandidate wat Badisa se waardes onderskryf en oor die volgende vereistes beskik, kan aansoek doen:Graad of Diploma in Maatskaplike WerkRegistrasie by die Raad vir Maatskaplike Diensberoepe as maatskaplike werker(Kwitansie vir registrasie vir 2025/2026 moet voorsien word)Geldige Bestuurslisensie is ‘n vereisteOndervinding van Kinder- en GesinsorgwerkKennis m.b.t statutêre prosedures t.o.v. die Kinderwet en verslagskrywingDie vermoë om gevalle-, groep en gemeenskapwerk op ‘n gebalanseerde, geïntegreerde wyse, effektief te verrigRekenaarvaardigheidVermoë om in ʼn span saam te werk en vennootskappe te sluit.Afrikaans 1ste taal-sprekers sal voorkeur geniet.VoordeleRuim verlofvoordele, mediese fonds en pensioenskema.Diensaanvaarding: 1 Desember 2025 of so spoedig moontlikVoorsien ‘n Volledige CV Met Ten Minste 3 ( Drie) Referente Wat Gekontak Mag Word En Stawende Dokumente Teen 14 November 2025 AanDie Bestuurder: Maatskaplike Diensprogramme,E-pos: tbredenkamp@badisa.org.zaIndien u nie binne twee (2) weke na die sluitingsdatum gekontak word nie, beskou dan die aansoek as onsuksesvol.

Job Application Tips

  • Tailor your resume to highlight relevant experience for this position
  • Write a compelling cover letter that addresses the specific requirements
  • Research the company culture and values before applying
  • Prepare examples of your work that demonstrate your skills
  • Follow up on your application after a reasonable time period

You May Also Be Interested In