Linkedprime
Badisa Charity

INGESKREWE VERPLEEGASSISTENT (ENA), Chrismar Villas/Bellville Senior Sentrum (Sluitingsdatum: 10 November 2025)

Posted: 4 days ago

Job Description

Chrismar Villas/Bellville Senior Sentrum, ‘n program van Badisa, het ‘n vakature vir ‘n ingeskrewe verpleegassistent in die sorgeenheid.VereistesGeregistreer by SARV.Effektiewe kommunikasie vaardigheid in Afrikaans en Engels.Die suksesvolle kandidaat moet beskik oor toepaslike kennis en ervaring van bejaardesorg.Goeie fasiliteringsvaardighede, die vermoë om op alle vlakke te kommunikeer en die vermoë om onafhanklik te werk.Bereid om skofte te werk.KaraktereienskappeIemand wat aanpasbaar is by die unieke omgewing van die Oord waar omgee met deernis ‘n kernwaarde is.Iemand vir wie dit ‘n roeping en ‘n passie is.Iemand wat gemalik in ‘n spanverband kan en wil funksioneer.Iemand met goeie menseverhoudinge en interpersoonlike vaardighede.Verantwoordelikhede Sluit InVerleen basiese verpleegsorg binne die omvang van praktyk van ‘n ingeskrewe verpleegassistent.Handhaaf die norme en standaarde vir versorging van ouer persone.Fasilitering van personeel in die sorgeenheid.Handhaaf goeie interpersoonlike verhoudings en werk effektief saam in spanverband.Sluitingsdatum: 10 November 2025Diensaanvaarding: So spoedig moontlik.Rig aansoek met ‘n volledige CV, bewyse van kwalifikasies en besonderhede van referente aan:Die BestuurderPer hand: Chrismar Villas, Jessiestraat 25, Chrismar BellvillePer epos: bestuur@bellvilleseniorcentre.co.zaNavrae: 021 910 1250Die beheerraad behou die reg voor om geen aanstelling te maak indien ‘n geskikte kandidaat nie gevind word nie.

Job Application Tips

  • Tailor your resume to highlight relevant experience for this position
  • Write a compelling cover letter that addresses the specific requirements
  • Research the company culture and values before applying
  • Prepare examples of your work that demonstrate your skills
  • Follow up on your application after a reasonable time period

You May Also Be Interested In